Bosasa Weer in die Nuus vir Verkeerde Redes! Voormalige Beamptes in Hof vir Korrupsie en Geldwassery!

Voormalige Bosasa-amptenare het in Pretoria se gespesialiseerde handelsmisdaadhof verskyn weens ‘n saak van korrupsie en geldwassery, maar hul saak is verder uitgestel tot 24 Junie 2021 in afwagting van verdere ondersoeke.

Voormalige Bosasa-vlootbestuurder Frans Vorster en ‘n voormalige rekenmeester word daarvan beskuldig dat hulle omkoopgeld van R180,000 aan die voormalige finansiële hoof van die Departement Korrektiewe Dienste betaal het.

Luister Hier:


Patrick Gillingham, wat dee