Vuurwapenlisensie Aansoeke Weer Oopgestel na Hofuitspraak van SA Appèlhof

Na ’n hofuitspraak wat die Hoogste Hof van Appèl in SA gelewer het, mag die eienaars van vuurwapens, waarvan die lisensies verval het nou aansoek doen vir ‘n nuwe lisensie.

Ingevolge dié uitspraak hoef daar nie meer tot ‘n volgende amnestietydperk gewag te word nie. Vuurwapeneienaars waarvan die lisensies verval het moet nou toegelaat word om van voor af vir dié vuurwapenlisensies aansoek te doen.

Luister hier:


 

Die Suid-Afrik